Menu Close

Stafverpleegster So Gou As Moontlik

Job Mail RSS feed | Sutherland

Johenco Tehuis vir Bejaardes in Sutherland, Noordkaap, het ‘n pos beskikbaar vir ‘n Geregistreerde Stafverpleegster

Posberskrywing
Die suksesvolle kandidaat sal behulpsaam wees met die:
1. Fisiese en psigiese verpleegsorg van bejaarde persone
2. Daaglikse doen van rekord houding van observasies
3. Wondversorging en infeksiebeheer
4. Kontrolering van skedule 5, 6 en 7 medikasie en hou van medisyne register
5. Toesien dat fisiese en psigiese versorging daagliks gedoen word
6. Rekordhouding van sterftes en toelatings
7. Beplan en help met fondsinsameling
8. Beplanning, opleiding en oefening van n noodplan

Werksomstandighede en voordele:
1. 12 uur skofte
2. Op roep na ure wanneer dit jou diensbeurt is
3. Salaris volgens kwalifikasies
4. Jaarlikse Verlof
5. Pensioen en medies na 6 maande proeftydperk

Vereistes
Kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:
Minimum kwalifikasie van stafverpleegster
Registraise by die Raad op Verpleeging

Aanvangsdatum:
So gou as moontlik

E-Pos asb jou CV asook alle toepaslike kwalifikasies en registrasie dokumente aan johenco@roggeveld.co.za

Share this to someone who needs a job:

Click here to apply for this position.


Some posts has the contact information included with other instructions. All applicants are urged to read the instructions carefully. We will list similar jobs at the bottom of each job, so feel free to scroll down and continue your search.

We do not accept any job applications and merely offer the service of daily jobs being mined and displayed on our job portal. Each job post has a link to take you directly to the original post to apply on their website or the original original website where the post came from.

Apply on Jobmail.
Job Mail RSS feed | Sutherland
https://www.jobmail.co.za/browse-jobs/sutherland/medical/nursing/5100122-stafverpleegster

Select Your Area


Find more jobs in these locations
All Locations..
Jobs in Northern Cape..
Jobs in South Africa..
Jobs in South Africa..
Jobs in Sutherland

More Vacancies in Your Area